Oefening 1
Gee die verkleiningsvorm van die woorde tussen hakies:
Afrikaans Plus – Vergelyking – Simile
Voltooi die sinne deur die korrekte woord in te vul.
My twee boeties baklei soos ___ en ___ .
Lees meerAfrikaans Plus – Tye – Tenses
Afrikaans Plus – Tyd – Time
Kies die korrekte antwoord tussen hakies.
Ons moet (10de Mei / 10 Mei) hospitaal toe gaan.
Die atletiekdag begin om (07:00 vm / 07:00).
Afrikaans Plus – Trappe van vergelyking – Degrees of comparison
Kies die regte woord tussen hakies.
My ma is baie (haastig, haastiger, haastigste) om by die huis te kom.
Lees meer