Afrikaans Plus – Soorte sinne – Types of sentences

Oefening 1

Watter soort sin  is elk van die volgende?

  1. Maak die boot stewig vas aan die kaai.
  2. Swem jy graag in die see?
  3. Kaapstad is ’n pragtige stad.
  4. Moenie die arme robbe seermaak nie!
  5. Walvisse en dolfyne is soogdiere.
  6. Gee vir die kat ook ’n stukkie snoek!
  7. Sjoe, die suidoos waai sterk!
  8. Was jy al in Gansbaai?
  9. Hoeveel klipvisse het julle gevang?

Oefening 2

Verander die vraagsinne na bevele.

  1. Kan jy die koerant lees?
  2. Het jy die koerant gekoop?
  3. Sal jy vir my die boek aangee, asseblief?
  4. Het jy vir die kat ’n stukkie vis gegee?
  5. Swem jy graag in die see?

 Antwoorde

Oefening 1

  1. stelling
  2. vraag
  3. stelling
  4. bevel
  5. stelling
  6. bevel
  7. uitroep
  8. vraag
  9. vraag

 Oefening 2

  1. Lees die koerant.
  2. Koop die koerant.
  3. Gee asseblief die boek aan.
  4. Gee vir die kat ’n stukkie vis.
  5. Swem in die see.

Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.

Afrikaans Plus – Prosa – Prose

Afrikaans Plus – Prosa – Prose

Answers to comprehension test on page 174 in Afrikaans Plus

  1. (The saying ”All is fair in love and war” literally refers to actions during warfare and relationships. Figuratively it implies that no moral rules apply. ) Die figuurlike betekenis is dat geen morele reёls geld wanneer dit by die liefde kom nie. ’n Verliefde persoon mag dus maar oneties optree om iemand se liefde te wen.
  2. Want Helena was reeds Waldemar se meisie en Waldemar was baie sterker en aantrekliker as Edwill.
  3.  (a) derdepersoonsverteller / alomteenwoordige verteller (both terms are applicable)                                             (b) ironie (Edwill watched the rugby only because Helena would be there. The irony lies in the fact that Helena was there to watch the handsome Waldemar and would not even notice Edwill’s presence.)
  1. Die leser verwag dat Edwill Helena se liefde gaan wen, maar dan wen Waldemar die “oorlog” op ‘n oneerlike manier. (Edwill’s sister, Lita, helped him to write a poem which would win Helena’s heart, but in his haste to beat Waldemar, he tripped and the poem fell from his pocket. Waldemar then presented it as his own and thus won the “war” by unethical ways.)

Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.