Answers to summary (DBE) on p. 15 in Afrikaans Plus
Laika was die eerste hond in die ruimte.
Spoetnik 2 was die tweede wenteltuig ooit in die ruimte.
Joeri Gagarin was die eerste mens wat in die ruimte gereis het.
Afrikaans Plus – Ontkennende vorm – Negative form
Oefening 1
Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm:
Afrikaans Plus – Mense, lande en tale – People, countries and languages
Iemand wat van Kaapstad kom, noem ons ‘n __________.
Lees meerAfrikaans Plus – Meervoude – Plurals
Oefening 1
Gee die meervoud van die volgende:
Afrikaans Plus – Literêre terme – Literary terms
Identify the figures of speech in each of he following and motivate your answer in Afrikaans.
Jannie het voete soos roeibote.
Daar was gisteraand ‘n reusevlooi in my bed.