Voorbeeld van ‘n beskrywende opstel
Lees meerAfrikaans Plus – Benadering tot skryfwerk – Approach to written work
Formule vir storieskryf
Lees meerAfrikaans Plus – Woordsoorte – Parts of speech
Vul die korrekte voorsetsel in: In die sirkus is daar akrobate wat toertjies ___ allerhande apparate doen.
Vul die ontbrekende voornaamwoord in: Sirkusbase gebruik diere ook wat elk ___ eie toertjie doen.
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies: Daar is mense wat sê dat diere in ’n sirkus aan (erg) dieremishandeling grens.
Afrikaans Plus – Woordorde – Word order

Beskikbaar November 2018 by www.lapa.co.za.
Afrikaans Plus – Woorde wat dikwels verwar word – Words that can often cause confusion
Kies die korrekte woord.
Ek moet/moed my huiswerk doen. Ek het al my moet/moed bymekaar geskraap om die meisie uit te vra.
Ek hou van tamatiesous, maer/maar nie van tamaties nie. Die hond is maer/maar, want hy eet te min.