Gee een woord vir die volgende bywoordelike frases.
Ons moet (baie keer) my oupa met sy tuinwerk help.
Lees meerGee een woord vir die volgende bywoordelike frases.
Ons moet (baie keer) my oupa met sy tuinwerk help.
Lees meerGee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies.
Suid-Afrika is ’n (fantasties) land vir toerisme.
Lees meerSkryf die volgende sin oor in die bedrywende/aktiewe vorm:
’n Koek word deur Mary gebak.
’n Mooi oorwinning is deur Grey Bloem behaal.
Oefening 1
Vul ’n woord met die teenoorgestelde betekenis as die vetgedrukte woord in.