Voorbeeld van die lewering van ‘n toespraak
Lees meerAfrikaans Plus – Voorbereide lees – Prepared reading
Klik hier om ‘n lys met aanbevole lekkerleesboeke vir tieners af te laai.
Lees meerAfrikaans Plus – Vlog
Voorbeelde van vlogs
Lees meerIn die kollig – speeltekste vir dramaleerders
As jy op soek is na ’n nommerpas teks om by die eisteddfod voor te dra, ’n stuk om vir jou volgende dramaklas voor te berei, of jou eie prettige eenmanvertoning of toneelstuk op die planke wil bring, is hierdie die perfekte boek vir jou! Die veteraanaktrise Lizz Meiring se nuwe bundel met 33 verhoogtekste is geskik vir die klaskamer, eisteddfods, dramaklasse en skoolopvoerings.
Lees meer